top of page
SONDAG DIENSTYE
Oggenddienste
09:00 - 10:00
​
Verversings word in die Kerksaal bedien na afloop van die oggenddiens.
Kinderkerk
09:00 - 10:00
​
Geen kinderkerk tydens nagmaal en skoolvakansies nie.
Kategese
10:00 - 11:00
​
Graad 1 tot 11.
WELKOM BY NG GEMEENTE BRYANSTON
Hartlik welkom in Bryanston gemeente! Ons vertrou dat u verblyf hier baie aangenaam sal wees en dat die nuwe verhoudings met ander Christene tot u geestelike groei sal bydra



bottom of page